Anke Behr · @ankerossouw1

Posted 2 weeks ago
4.45K followers
1.06K views
41 likes
2 comments
0 shares

Mag hierdie video elke vrou raak en mag ons Liewe Vader jou beskerm Ek gee nie om oor jou vel kleur nie, ek gee nie om oor jou ouderdom nie, ek gee om oor jou as VROU, as meisiekind, as dogtertjie!!!!! Mag God oor jou waak #GBV #Bewusmaking #Vrou #WomenOfSouthAfrica #GenoegIsGenoeg